Fleckvieh - beer: 1-0

2 Fleckvieh koeie in Kanada beskerm kudde met kalwers teen ’n beer aanval
terwyl die ander rasse slegs toekyk...

Die aanval...
Die teenaanval...
Die “grondvryf”...
Die hulp...
Die Toeskouers...
Die groot vlug...